Hoe om u speltoetser te verander na Afrikaans

Hoe om u speltoetser te verander na Afrikaans

Die volgende speltoets opsies is beskibaar wanneer gebruik gemaak word van die WinSMS rekenaar sagteware: Geen speltoets, UK Engelse speltoets of 'n Afrikaaanse speltoets.

In hierdie wenk gaan ons u wys hoe om die speltoetser op te stel vir die speltoets van woorde in Afrikaans. 

Volledige instruksies soos volg:

Maak die WinSMS rekenaar programmetjie oop. 



Klik op 'File' en dan 'Preferences'

 

Klik dan op die 'General' oortjie.

 

Klik op die aftrek-kieslys reg langs 'Spell Check Language' en kies 'Afrikaans' 



Klik nou op 'OK'

 

Die boodskap, soos getik in die boodskap boks, sal nou getoets word vir die korekte spelling in Afrikaans. Om te toets, tik die volgende sin in die boodskap boks: 'How gaan dit' 



U sal merk dat die woord wat verkeerdelik gespel is met rooi onderstreep is. Regs-klik op die onderstreepte woord om dit te korregeer deur die korrekte woord te selekteer in die kieslys wat opkom.

 

Veels geluk! U het so pas die Afrikaanse speltoetser gebruik en dit in staat gestel. 

Het u u eie WinSMS-rekening geregistreer? Teken GRATIS  hier aan.